GAC versorg ontvoerde vrou terug aan haar familie

SALUUT aan GAC !!

30/01/2019 – Twee plaasaanvalle en 1 onrvoering beide in 1 aand

Die foto hierbo is n duisend woorde werd. Die oggend van 30/01/2019 om ongeveer 01h00 het GAC n noodroep ontvang vanaf die gemeenskapradio kanaal. Die rope om hulp was oor mense wat aangehou was in n landlike gebiede in die noorde van Pretoria

https://www.pressreader.com/south-africa/beeld/20190131/281539407187665

GAC se bevoegte manne het die verdagtes se spore onmidelik begin na sit,opsoek na die ontvoerde vrou en motorfiets wat gedurende die huisroof gevat was.Die spoor was gevolg in die direksie van Hammanskraal, Pretoria.

GAC officers proudly use NITECORE flashlights.
Flashlights can be bought directly from GAC
NITECORE MH27
Maximum output: 1000 lumen
Maximum Beam Distance: 462m
Maximum Runtime: 28 hours
7 Power Modes
Battery: 1 x 18650 / 2 x CR123 / 2 x RCR123
Rechargeable
Mode Operation: Tail Switch
MH Series
IPX8 Waterproof Construct
Nitecore 5 years warranty

N vrou was opgemerk in die bosse om ongveer 04h30 deur GAC lede. Die vrou wat gevind was, het die diskrepsie van die ontvoerde vrou voldoen en sy was dadlik terug versorg aan haar man. Geen verdere inligting is beskikbaar op verdere ondersoek nie.

– LET US PROTECT WHAT IS YOURS-