GAC staan instansies by met voedsel verspreiding

GAC sekuriteit het op verskeie geleenthede instansies naamlik, Afriforum, Helpende hand, Saai en Solidariteit bygestaan om sekuriteitsdienste te lewer gedurende die verpakking, vervoer en die uitdeelings van noodsaaklike kos pakkies aan behoeftige gesinne te verseker in die grooter Pretoria area.

– JY KAN ‘N VERSKIL MAAK –

– LET US PROTECT WHAT IS YOURS –

Gedurende die voedsel verpreidingsproses, het GAC ‘n paar gesinne geidentifiseer waarby GAC klere afgelewer het vir behoeftige kindertjies om hul te beskerm teen die koue nagte en ysbere met die lang tande

– SLUIT AAN VANDAG –