DAAI TYD IS VERBY om deur die ruit te loer as jy iets hoor

Photo deur GAC se boskameras. 3 verdagtes wat die Noorde van Pretoria getuister het met inbrake in 2019

Wanneer n Boer iets buite hoor, loer hy nog steeds uit die kamer venster in die nag?

– DAAI TYD IS VERBY –

Daar is Drastiese toename in Plaasaanvalle in Suid Afrika, boere en hul families sowel as plaaswerkers se lewens, word elke dag en nag bedreig deur onbekende kwaad doenende elemente. Die noorde van Pretoria is onlangs n kern teiken en ervaar buitengewone groot nommers.

Die behoeftes van elke Boer en perseel is verskillend en uniek. Die vraag na pasgemaakte kamera tegnologie wat aan hierdie unieke behoeftes van boere voorsien, word dus al hoe groter.

 – GAC Risk Solutions is ’n stap in die regte rigting om in hierdie aanvraag te voorsien vir jou as BOER –

The big brother, met 200m Infra-rooi nag visie

Kring televisie en Kamera stelsels is nie net meer n produk wat jy geruik om te sien nie. Kameras dien nou meer as een doel. Dit is nou die verwagting dat CCTV op jou plaas en om jou huis moet pro-aktief werk.


Onder andere, kan die Kameras nou van jou mobile sellulere foon af beheer word al is jy nie tuis nie. Jou ook in kennis stel van ongereimdhede. Die waarde word vergroot wanneer die funksie vir besigheids bestuurs doeliendes ook gebruik word. Kameras kan verdagtes self volg of uitkek op hul gesigte.

Daar is verskeie afstande wat kameras n persoon in die nag kan opmerk vanaf 100m. 150m, 200m en dan die groot boetie van 500m. Met Termiese kameras kan ons die afstand selfs nog verder vat.

GAC kan Kamera sisteeme verhuur maandliks of verkoop aan jou as BOER.

Deur u toerusting en masjinerie te huur, is u geregtig op die volgende voordele:
• Kontantvloeivoordeel en -bewaring.
• Voldoende kontantvloei.
• Geleentheidskoste van kapitaal – belê kontant in besigheid of waardeer bates.
• Buite balansstaat.
• Ons sal kredietaansoeke vergemaklik.
• Gewoonlik geen invloed op u bestaande kredietfasiliteite nie, aangesien ons finansiering van alternatiewe befondsers kan kry.
• BTW is maandeliks betaalbaar en word maandeliks geëis.
• Alle huurbetalings is belastingaftrekbaar.
• Huurperiodes kan in lyn gebring word met waarborgtydperke.
• Opgraderings wat deur tegnologie gedryf word, is maklik, wat verseker dat verouderingsrisiko tot die minimum beperk word

Termes en Voorwaardes is wel van toepassing op verhuring

.



-LET US PROTECT WHAT IS YOURS-